7 Desember 2011, 09h30, ODLV Bestuursvergadering,
Die Koringaar, Caledon
14 Desember 2011, Agri Mega kantore
sluit
9 Januarie 2012, Agri Mega kantore
open
5 April 2012, ODLV Algemene Jaarvergadering
Tuis
Die Overberg Distriks Landbou Vereniging (ODLV) is ’n tuiste vir produsente en besighede met belange in primêre en sekondêre landbou. As lede-organisasie sluit dit Landbouverenigings en besighede in met belange binne die amptelike grense van die Overberg Distriksmunisipaliteit. Enige Landbouvereniging of groepering van verenigings wat oor korporatiewe integriteit en ’n passie vir landbou eenheid en volhoubaarheid beskik kan aansoek doen om lidmaatskap.